Klein Karoo Nasionale Kunstefees

Antie Wi’oekal

Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn

Plakkaat vir Antie Wi’oekal

Akteur: Faith Kinniar

Regisseur: Faith Kinniar

Dramaturg: Faith Kinniar

Vervaardiger: Faith Kinniar

The Dress . YouTube se Comedy Hype-kanaal het ’n conspiracy waar “weird Hollywood” obsessed is met swart mans pressure om swart vrouens te speel en hulle mense af te maak. Innie Kaap … wil ons nie gebeat weesie. Ons vat soema self daai dress met ’n swirlkous en gown nog by, meisa. Dan gooi ons Daai Antie. Almal ken haar. Sy’s loud, sy’s ratchet, en sy’s net gatvol van al die taxis wattie oepe vensters hettie. Antie Wi’oekal is die ultimate antie, met stink gown en al. Satisfy jou ratchet bruinvrou cravings en lag tot jy naar word, meisa!

Speeltye · 50 min

  • So 29 Mrt · 16:00Netwerk24 Feeskafee
    R70–R90
  • Ma 30 Mrt · 18:00Netwerk24 Feeskafee
    R70–R90
  • Di 31 Mrt · 20:00Netwerk24 Feeskafee
    R70–R90
  • Vr 3 Apr · 20:00Netwerk24 Feeskafee
    R70–R90

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.