Vrystaat Kunstefees
2026Bloemfontein, Vrystaat
40 produksies · 6 daeSien program
Ontdek wat op die Afrikaanse feesverhoë speel, skryf jou eie resensies, en bou ’n botsingvrye program vir jou volgende fees.
Haai mens kon sommer sien die produksiebestuurder was fenominaal!
Hierdie girls is eenvoudig befok!
Kristen Fichardt gaan nog een dag in die selfde asem as Reza De Wet geloof word. Briljant voor sy tyd!
Meld aan om resensies te skryf, produksies te gradeer, en jou eie kyklys en feesprogram te bou.
Meld aanKies die vertonings wat jy wil sien — Feesboks bou ’n skedule sonder oorvleueling en wys jou wanneer om waar te wees. Voer uit na jou kalender.