← Klein Karoo Nasionale Kunstefees
Haasvoël
Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn

Akteur: Lorraine Burger
Regisseur: Karli Heine
Dramaturg: Karli Heine
Welkom by die Nasionale konferensie van skaars spesies. Op vandag se agenda: Die bespreking en ontleding van die Haasvoël in sy natuurlike habitat. Ons begin stiptelik. Naamkaartjies is by die deur en as jy nie een dra nie, word jy moontlik self bestudeer. Ons sien uit om in gesprek te tree met grensverskuiwende wetenskaplikes!
Speeltye · 20 min
- Sa 28 Mrt · 11:30Gratis / toegang
- Sa 28 Mrt · 12:30Gratis / toegang
- So 29 Mrt · 15:30Gratis / toegang
- So 29 Mrt · 16:30Gratis / toegang
- Ma 30 Mrt · 11:30Gratis / toegang
Resensies
Wees een van die eerstes om dit te gradeer.
Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.
