Vrystaat Kunstefees

Doolhof

Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein

Plakkaat vir Doolhof

Akteur: Minke Marais, Xander Venter

Regisseur: Robert Kruger

Dramaturg: Robert Kruger

Beligtingsontwerper: Markus Knop

Klankontwerper: Kéan Jooste

’n Jong paartjie is vasgevang in die smeulvuur van liefde, geloof, seksuele grense en verwagtinge wat in elke gesprek vlamvat. Ewan plaas druk op die volgende stap in die verhouding. Joey kyk vas teen haar geloof en haar beginsels. Met poëtiese monoloë, realistiese konfrontasies en stiltes wat meer sê as woorde, verken Doolhof die werklike vrae van jong volwassenes vandag: Hoe werk liefde as jy steeds na jouself soek? Hoe vêr is te vêr? Dis rou, dis eg, dis onvoorspelbaar.

Speeltye · 70 min

  • Do 9 Jul · 15:00kykNET AWO-ouditorium
    R160
  • Vr 10 Jul · 17:00kykNET AWO-ouditorium
    R160
  • Sa 11 Jul · 14:00kykNET AWO-ouditorium
    R160

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.