Die Ontmoeting
Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein

Akteur: Brent Palmer, Chris Van Rensburg
Regisseur: Gavin Werner
Dramaturg: Gavin Werner
’n Middeljarige man kom op ’n afgelëe staproete van aangesig tot aangesig met die boelie uit sy tienerjare te staan. Die geleentheid vir wraak wink, maar eers moet hy besluit of sy boelie reeds boete gedoen het. Die Ontmoeting is donkersnaaks en diep menslik en verken manlikheid en die blywende letsels van wreedheid op skool. Terselfdertyd daag dit ons uit om ons gepolariseerde narratiewe van slagoffer en oortreder, wraak en versoening, en die natuur versus versorging te heroorweeg.
Speeltye · 65 min
- Di 7 Jul · 11:30kykNET AWO-ouditoriumR160
- Wo 8 Jul · 14:00kykNET AWO-ouditoriumR160
- Vr 10 Jul · 09:00kykNET AWO-ouditoriumR160
Resensies
Wees een van die eerstes om dit te gradeer.
Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.
