Klein Karoo Nasionale Kunstefees

ge-gebergtes

Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn

Plakkaat vir ge-gebergtes

Akteur: Nic de Jager, Daneel van der Walt, Jayden Dickson, Ntombi Makhutshi, Miché van Wyk

Regisseur: Wessel Pretorius

Dramaturg: Saartjie Botha

Musiekregisseur: Charl-Johan Lingenfelder

Verhoogbestuurder: Lulu Heleen Kieser

Stelontwerper: Birrie le Roux

Beligtingsontwerper: Luke Ellenbogen

Kostuumontwerper: Birrie le Roux

’n Paar dae ná sy 90ste verjaarsdag word ’n emeritus professor oorweldig deur die lewe. Dit was ’n Saterdag, die Springbokke sou die middag speel, en sy rekenaar, foon, niks wou werk nie, alles het net te veel geraak. ge-gebergtes is ’n poging om sin te maak van sy konfrontasie met tegnologie. Van om oud te word en te wees: ’n toestand van gestadige aftakeling en groeiende hulpeloosheid en afhanklikheid. Die agteruitgang van liggaamlike en kognitiewe vermoëns vir almal om waar te neem. Kinders wat ver is. Die wêreld wat voortsnel in ’n ander trajek. En jy wat wag.

Speeltye · 90 min

  • So 29 Mrt · 13:00SANW-ouditorium (Parkweg-Noord)
    R175–R215
  • Ma 30 Mrt · 09:30SANW-ouditorium (Parkweg-Noord)
    R175–R215
  • Di 31 Mrt · 18:30SANW-ouditorium (Parkweg-Noord)
    R175–R215
  • Wo 1 Apr · 09:30SANW-ouditorium (Parkweg-Noord)
    R175–R215
  • Do 2 Apr · 18:30SANW-ouditorium (Parkweg-Noord)
    R175–R215

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Anoniemvandag5.0

Haai mens kon sommer sien die produksiebestuurder was fenominaal!