Brakanjan
Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein

Akteur: Dihan Keun, Danielle Retief, JW Lombard, PG Mulder, Stefan Lötter, Wilbur Jansen van Rensburg, Jayden-J Bronkhorst, met spesiale gas Nic Beukes
Regisseur: Rowlen von Gericke
Dramaturg: Danielle Retief na die roman van Alexandre Dumas
Komponis: Pieter G Nel
Verhoogbestuurder: Pierre Thomas Retief
Stelontwerper: PG Mulder
Beligtingsontwerper: Pierre Thomas Retief
Klankontwerper: Pierre Thomas Retief
Kostuumontwerper: Hollywood Costumes
Vervaardiger: Danielle Retief
Brakanjan is terug! Die verhaal van die dapper hond wat ‘n musketier wil word, is ‘n klassieke storie van avontuur, swaardgevegte en vriendskap. Kom volg Brakanjan se reis na Parys waar hy die koningin teen die bose Kardinaal Richelieu moet red, terwyl hy homself aan die drie musketiers moet bewys. Saam trotseer hulle gevare en intriges en leer Brakanjan wat dit beteken om werklik ‘n held te wees. Moontlik gemaak deur die Vrystaat Kunstefees en Reckless Haven Productions.
Speeltye · 60 min
- Do 9 Jul · 11:00Creative Kilowatt Kopanong-ouditoriumR190
- Vr 10 Jul · 09:00Creative Kilowatt Kopanong-ouditoriumR190
- Sa 11 Jul · 14:30Creative Kilowatt Kopanong-ouditoriumR190
Resensies
Wees een van die eerstes om dit te gradeer.
