Hierdie girls is eenvoudig befok!
← Klein Karoo Nasionale Kunstefees
Beste van alle tye
Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn

Akteur: Ané Koegelenberg, Christie van Niekerk
Regisseur: Ané Koegelenberg, Christie van Niekerk
Dramaturg: Ané Koegelenberg, Christie van Niekerk
Komponis: Christie van Niekerk, Ané Koegelenberg
Choreograaf: Christie van Niekerk, Ané Koegelenberg
Verhoogbestuurder: Jeandré Charl Hammond
Vervaardiger: Jeandré Charl Hammond
’n Satiriese blik op Afrikaner-wees in die 21ste eeu. Die stuk ontleed die politiese, maatskaplike, kulturele en absurde landskappe waarin Afrikaners/“Afrikaners”/Afrikaans-sprekendes hulself bevind en uitleef. Van popmusiek tot piramideskemas, tafelgebede en ’n voorliefde vir die akuut – niks hier is heilig (of veilig) nie. ’n Karatewater-konkoksie van sketse, musiek, dans en parodieë.
Speeltye · 60 min
- Sa 28 Mrt · 11:00ATKV-Griesselsaal (Langenhovenweg)R90–R110
- So 29 Mrt · 17:30ATKV-Griesselsaal (Langenhovenweg)R90–R110
- Ma 30 Mrt · 13:00ATKV-Griesselsaal (Langenhovenweg)R90–R110
Resensies
Wees een van die eerstes om dit te gradeer.
