Klein Karoo Nasionale Kunstefees

Badtyd

Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn

Plakkaat vir Badtyd

Akteur: Eldon van der Merwe

Regisseur: Kristen Fichardt

Dramaturg: Kristen Fichardt

’n Ou wil maar net sy uitstap mooi maak. Toe hy gebore is, in die bad geverf met muf, het hulle sy ma kom haal. Vandag, jare later, is hulle terug. Dis weer badtyd.

Speeltye · 20 min

  • Sa 28 Mrt · 15:00
    Gratis / toegang
  • Sa 28 Mrt · 16:00
    Gratis / toegang
  • So 29 Mrt · 11:00
    Gratis / toegang
  • So 29 Mrt · 12:00
    Gratis / toegang
  • Ma 30 Mrt · 15:00
    Gratis / toegang

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

@teaterkoekievandag5.0

Kristen Fichardt gaan nog een dag in die selfde asem as Reza De Wet geloof word. Briljant voor sy tyd!