Klein Karoo Nasionale Kunstefees

Comedy by Committie!

Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn

Plakkaat vir Comedy by Committie!

Akteur: Alan Committie

Regisseur: Christopher Weare

Dramaturg: Alan Committie

Vervaardiger: Alan Committie

Alan Committie is terug by die KKNK met sy nuutste stand-up-materiaal en sy kenmerkende verbale gimnastiek, fisieke spottery en sy alombekende flipchart . Met 28 jaar se solo-stand-up-ervaring en met dié dat hy onlangs in die Comics’ Choice Hall of Fame (2024) opgeneem, is hierdie ’n vertoning wat jy nie mag misloop nie! Hy delf in alles: van troues en begrafnisse tot boekklubs, aksieflieks en die gevare om oorsee te reis.

Speeltye · 70 min

  • Ma 30 Mrt · 19:30kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal (Jan van Riebeeckweg)
    R190–R250
  • Di 31 Mrt · 19:30kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal (Jan van Riebeeckweg)
    R190–R250

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.