Klein Karoo Nasionale Kunstefees

Deep Heat

Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn

Plakkaat vir Deep Heat

Akteur: Carin Bester, Hendrik Nieuwoudt

Regisseur: Ilana Cilliers

Dramaturg: Ashraf Jamal

Vertaler: Ilana Cilliers

Komponis: Louwrens Ferreira

Verhoogbestuurder: Raé Classen

Stelontwerper: Carin Bester

Vervaardiger: Mount Maak

Hedda moes douvoordag vlug van die polisie en die stad. Sy het niemand gehad om te bel nie, behalwe haar broer, Gizz. Deur die loop van ’n oggend vind ons uit hoe Hedda en Gizz daar beland het waar hulle wegkruip in ’n pondokkie op ’n Karooplaas. Teen die agtergrond van die uitgestrekte landskap van die magiese Karoo ondersoek Ashraf Jamal se Deep Heat bloed en water, geweld, verhoudings, en die soms baie dun draadjie wat families aan mekaar bind.

Speeltye · 65 min

  • Wo 1 Apr · 10:00Iewers (Ovaalbaan)
    R140–R170
  • Wo 1 Apr · 17:00Iewers (Ovaalbaan)
    R140–R170
  • Do 2 Apr · 10:00Iewers (Ovaalbaan)
    R140–R170
  • Do 2 Apr · 17:00Iewers (Ovaalbaan)
    R140–R170
  • Vr 3 Apr · 10:00Iewers (Ovaalbaan)
    R140–R170

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.