Vrystaat Kunstefees

Die ander dogter

Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein

Akteur: Sandra Prinsloo

Regisseur: Lara Foot

Dramaturg: Annie Ernaux

Vertaler: Naòmi Morgan

Verwerker: Saartjie Botha

Stelontwerper: Wolf Britz

Beligtingsontwerper: Wolf Britz

’n Tienjarige dogter vind toevallig uit van ’n suster wat twee jaar voor haar geboorte oorlede is. Dié dogter was die Franse skrywer Annie Ernaux, wat in 2022 die Nobelprys vir Letterkunde ontvang het. Skielik was Annie nie meer ’n enigste kind nie, maar die plaasvervanger vir ’n groot afwesigheid wat voortleef in haar ouers se woordelose verdriet. Haar suster moes sterf sodat sy as die “vervanger” kon leef. ’n Ragfyn stuk oor skuld, familie en verlies. ’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie

Speeltye · 70 min

  • Di 7 Jul · 17:30ATKV Wynand Mouton-teater
    R250
  • Wo 8 Jul · 13:30ATKV Wynand Mouton-teater
    R250
  • Do 9 Jul · 10:00ATKV Wynand Mouton-teater
    R250
  • Sa 11 Jul · 10:00ATKV Wynand Mouton-teater
    R250

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.