Klein Karoo Nasionale Kunstefees

Die gebed van ’n halfmens

Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn

Plakkaat vir Die gebed van ’n halfmens

Akteur: Tobie Cronjé, Annelisa Weiland, Marlo Minnaar, Brendon Daniels, Alyssa Dionne, Gretha Brazelle

Regisseur: Nicola Hanekom

Dramaturg: Nicola Hanekom

Komponis: Braam du Toit

Choreograaf: Fiona du Plooy

Verhoogbestuurder: Elana-Marié Snyman

Beligtingsontwerper: Elana-Marié Snyman

Vervaardiger: namens Haas, Kaas, Grant Swanby, die

Op ’n stortingsterrein buite Oudtshoorn wag ’n voorspelling van waarheen die mensdom dalk op pad is. Dié drama ondersoek die impak van tegnologie: Skouspel of gruwel? Wittgenstein het gesê dat die menslike liggaam die mees akkurate skets van ’n mens se siel is. So, wat gebeur as tegnologie binne ons biologie geïntegreer word? Hoe beïnvloed dit ons evolusie? Hoe beïnvloed dit ons intelligensie en wat word van ons siel? Die karakters se enigste toevlug is ’n ashoop. Wat is die menslike liggaam en ’n lewe werd?

Speeltye · 70 min

  • Ma 30 Mrt · 18:30Ashoop (Victoriastraat, in die rigting van Oudtshoorn-gevangenis)
    R190–R220
  • Di 31 Mrt · 18:30Ashoop (Victoriastraat, in die rigting van Oudtshoorn-gevangenis)
    R190–R220
  • Wo 1 Apr · 18:30Ashoop (Victoriastraat, in die rigting van Oudtshoorn-gevangenis)
    R190–R220
  • Do 2 Apr · 18:30Ashoop (Victoriastraat, in die rigting van Oudtshoorn-gevangenis)
    R190–R220
  • Vr 3 Apr · 18:30Ashoop (Victoriastraat, in die rigting van Oudtshoorn-gevangenis)
    R190–R220

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.