Klein Karoo Nasionale Kunstefees

Dom, PasOp!

Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn

Plakkaat vir Dom, PasOp!

Akteur: Lukhona Mkunyana

Regisseur: Mia Theunissen

Welkom in die lewe van ’n Cheese Boy . Hy is ryker as meeste swart ouens en sy sak is platter as meeste wit ouens … Net sag genoeg om van albei kante die brak se byt te voel.

Speeltye · 20 min

  • Sa 28 Mrt · 11:30
    Gratis / toegang
  • Sa 28 Mrt · 12:30
    Gratis / toegang
  • So 29 Mrt · 15:30
    Gratis / toegang
  • So 29 Mrt · 16:30
    Gratis / toegang
  • Ma 30 Mrt · 11:00
    Gratis / toegang

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.