← Klein Karoo Nasionale Kunstefees
Een keer om die son: Die klankbaan
Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn

Akteur: Almero Welgemoed, Ivan Botha, Donnalee Roberts
Dramaturg: Donnalee Roberts, Almero Welgemoed, Ivan Botha
Musiekregisseur: Almero Welgemoed
Verhoogbestuurder: Janke Welgemoed
Stelontwerper: Miné Welgemoed
Die klankbaan van die gewilde kykNET-drama Een keer om die son word na die verhoog gebring. Ervaar die musiek van albei seisoene, sowel as die stories wat hierdie reeks en musiek geïnspireer het. Ivan Botha en Donnalee Roberts vertel tussen die musiek deur waar hierdie verhaal gebore is en watter impak dié storie op hul eie lewens gehad het.
Speeltye · 90 min
- Di 31 Mrt · 14:30Absa BurgersentrumR195–R240
- Wo 1 Apr · 14:30Absa BurgersentrumR195–R240
Resensies
Wees een van die eerstes om dit te gradeer.
Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.
