← Klein Karoo Nasionale Kunstefees
Effens anders
Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn

Akteur: Aletta Francina de Kock
Dramaturg: Aletta Francina de Kock
Verhoogbestuurder: Jeandré Charl Hammond
Vervaardiger: Jeandré Charl Hammond
Aletta Francina de Kock is nog altyd effens anders … Aletta se splinternuwe stand-up-komedie, Effens anders , bied ’n komiese en eerlike blik op haar huidige lewe – met al die snaakse, aweregse en downright bizarre dinge wat daarmee saamkom. Haar skerp humorsin en natuurlike aanvoeling vir storievertelling, tesame met haar unieke uitkyk op die wêreld, sal jou laat skater van die lag. Kom lag saam en ontmoet die vrou met die mooiste kuite in die land, want met Aletta is niks ooit heeltemal normaal nie, dis altyd effens anders!
Speeltye · 65 min
- Sa 28 Mrt · 20:00Netwerk24 FeeskafeeR145–R175
- Ma 30 Mrt · 16:00Netwerk24 FeeskafeeR145–R175
- Di 31 Mrt · 18:00Netwerk24 FeeskafeeR145–R175
- Do 2 Apr · 16:00Netwerk24 FeeskafeeR145–R175
Resensies
Wees een van die eerstes om dit te gradeer.
