Gryp elke grasHolm
Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein
Akteur: Marion Holm
Regisseur: Chris Vorster
Dramaturg: Marion Holm, Chris Vorster
Vervaardiger: Handyminds
Gryp na elke grashalm humor, hoop of harmonie wat jy kan kry, want die wêreld is tans deurmekaar! Ons moet maar self die komedie maak en die lag skep. Gryp elke grasHolm kan jou dalk net help in hierdie soektog na snaaks, sagtheid en sin. In haar splinternuwe eenvrouvertoning, Gryp elke grasHolm , doen Marion Holm wat sy altyd doen: komedie met baie hart.
Speeltye · 75 min
- Do 9 Jul · 16:00ATKV Wynand Mouton-teaterR220
- Vr 10 Jul · 11:30ATKV Wynand Mouton-teaterR220
- Sa 11 Jul · 16:30ATKV Wynand Mouton-teaterR220
Resensies
Wees een van die eerstes om dit te gradeer.
Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.
