Huis van Sand
Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein

Akteur: Tinarie van Wyk Loots, René Cloete, Kristen Raath, Jefferson J. Dirks-Korkee
Regisseur: Wolf Britz
Dramaturg: Dianne du Toit Albertze
Verhoogbestuurder: Cintaine Schutte
Stelontwerper: Stefan Benade
Beligtingsontwerper: Wolf Britz
Klankontwerper: Charl-Johan Lingenfelder
Kostuumontwerper: Birrie le Roux
Huis van Sand vertel van Babs en Sandy wat leef op die leftovers van hul verlede. Hul klein karavaan is ’n pondokpaleis vol geheime – hul eie sandkasteel. Sandy het haar swerwersbestaan langs die N7 verruil vir ’n nuwe begin by Rodney, die bottel gebêre om Babs groot te maak. Maar daarmee saam het groeipyne en erfsondes gekom. Babs probeer haar herinneringe afwas, maar die stofstorms van die verlede haal haar telkens in. Hul onthou neem die gehoor op ’n verbeeldingsvlug waar grense begin vervaag. ’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie, ondersteun deur NATi
Speeltye · 90 min
- Di 7 Jul · 13:30ATKV Wynand Mouton-teaterR220
- Wo 8 Jul · 17:00ATKV Wynand Mouton-teaterR220
- Vr 10 Jul · 19:30ATKV Wynand Mouton-teaterR220
- Sa 11 Jul · 14:00ATKV Wynand Mouton-teaterR220
Resensies
Wees een van die eerstes om dit te gradeer.
