JUSSIE SUSSIE
Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein

Akteur: Aletta Francina de Kock
Dramaturg: Aletta Francina de Kock
Verhoogbestuurder: Jeandre Hammond
Vervaardiger: Jeandre Hammond
Aletta het na ’n ander provinsie getrek en, jussie sussie, die lewe het sommer baie verander sedert haar vorige vertoning, Effens Anders . Hierdie girl lewe kliphard en doen deesdae enigiets vir die plot . Bederf jouself met ’n kaartjie en kom kekkel saam oor al haar nuwe ervarings en absurde observasies!
Speeltye · 65 min
- Wo 8 Jul · 17:00Creative Kilowatt Kopanong-ouditoriumR200
Resensies
Wees een van die eerstes om dit te gradeer.
Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.
