Klein Karoo Nasionale Kunstefees

Kenan ennie Klopse

Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn

Plakkaat vir Kenan ennie Klopse

Akteur: Wyatt Afrika, Jasmine Maduna, Alyssa Jacobs, Mia Groenewald

Regisseur: Jeanne-Marié Koekemoer

Dramaturg: Alyssa Jacobs

Komponis: Mia Groenewald

Choreograaf: Alyssa Jacobs

Vervaardiger: Alyssa Jacobs

’n Storie oor belonging. Kenan sit vas tussen wat sy mense sê hy móét wies en wat sy drome vir hom fluister assit stil raak. Gevang tussen sy eie drome ennie shadow van sy oupa se legacy. Hy dra sy mense se stories in sy lyf, hulle pyn lê swaar in sy voete. Deur dans en beweging trek sy journey hom van nou af terug daarnatoe – deur oppression, expression, darkness into light as he learns to move to the beat of his own drum. Hoe gaan hy die ancient call vannie ghoema antwoord?

Speeltye · 50 min

  • Do 2 Apr · 13:00ATKV-Griesselsaal (Langenhovenweg)
    R90–R110
  • Vr 3 Apr · 20:00ATKV-Griesselsaal (Langenhovenweg)
    R90–R110
  • Sa 4 Apr · 13:00ATKV-Griesselsaal (Langenhovenweg)
    R90–R110

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.