Vrystaat Kunstefees

Kinderlê

Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein

Plakkaat vir Kinderlê

Akteur: Miché van Wyk, Theodore Jantjies, Lynette du Plessis, Damian Jacobs

Regisseur: Lee-Ann van Rooi

Dramaturg: Lynthia Julius

Choreograaf: Grant van Ster

Verhoogbestuurder: Charlene Colling

Stelontwerper: Lee-Ann van Rooi

Beligtingsontwerper: Alfred Rietmann

Klankontwerper: Carl Julius

’n Wrok, sê hulle, is ’n seer ding om te koester. Namas en Boesmans word mos as vreedsame mense uitgebeeld – mense wat weggee as daar moet weggegee word. Maria het, soos Hanna, ’n kjeent by God gesmeek, en Dammas is vir Dawid en Maria gegee. Maar op ’n Sondag in 1867 word hul kamp, Nona-Ams, oorval. 32 Nama-kjeeners sterf. God wat gee, vat ook terug. Dié stuk ontbloot ’n minder bekende Noord-Kaapse geskiedenis – ’n verhaal oor ma-wees, geloof en letsels wat steeds oor Namakwaland lê. ’n Ko-produksie van die Stellenbosch Toyota Woordfees en Suidoosterfees, ondersteun deur NATi en Festival Enterprise Catalyst (FEC), in samewerking met die Jobs Fund.

Speeltye · 70 min

  • Di 7 Jul · 14:00kykNET Scaena-teater
    R220
  • Wo 8 Jul · 12:00kykNET Scaena-teater
    R220
  • Do 9 Jul · 12:30kykNET Scaena-teater
    R220

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.