Kook en Kuier
Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein

Geniet ’n kuiertjie rondom kosmaak saam met Frik en ’n paar uitgenooide feeskunstenaars. Kom leer meer oor hul produksies te wete en leer hulle beter ken terwyl Frik, saam met Sjef Patso, hul gunstelingdisse voorberei.
Speeltye · 60 min
- Do 9 Jul · 17:00Netwerk24 FeeskafeeR40
- Vr 10 Jul · 17:00Netwerk24 FeeskafeeR40
- Sa 11 Jul · 17:00Netwerk24 FeeskafeeR40
Resensies
Wees een van die eerstes om dit te gradeer.
Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.
