Vrystaat Kunstefees

Lisa met die Rooi Hare: Die Show ná die Show

Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein

Plakkaat vir Lisa met die Rooi Hare: Die Show ná die Show

Vanaf die digitale wêreld van YouTube tot by die hartklop van die Rosestad! Lisa met die Rooi Hare nooi jou om die alledaagse agter te laat, ’n glasie vol te skink en saam te kuier in ’n atmosfeer gelaai met kreatiwiteit. In hierdie eksklusiewe uur deel Lisa die verhoog met van die land se mees geliefde musiek- en teaterbekendes. Dit is ’n intieme kykie na die “show ná die show” – daardie eerlike, ongefilterde oomblikke en stories wat gewoonlik net agter die gordyn bly.

Speeltye · 60 min

  • Di 7 Jul · 18:00kykNET-Scaena-voorportaal
    Gratis / toegang
  • Wo 8 Jul · 18:00kykNET-Scaena-voorportaal
    Gratis / toegang
  • Do 9 Jul · 18:00kykNET-Scaena-voorportaal
    Gratis / toegang
  • Vr 10 Jul · 18:00kykNET-Scaena-voorportaal
    Gratis / toegang
  • Sa 11 Jul · 18:00kykNET-Scaena-voorportaal
    Gratis / toegang

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.