← Klein Karoo Nasionale Kunstefees
Luna Paige: Die reisigers
Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn

Akteur: Luna Paige
Dramaturg: Luna Paige
Komponis: Luna Paige
Luna Paige sing oor die “groot reis” en die immer ontwykende eindbestemming. Sy verken ruimtes waar beweging, stilte van gees, selfliefde en aanvaarding harmonie bring. Sy stel gehore bekend aan die musiek wat sy tydens haar Suid-Afrikaanse én Europese reise, onder meer die Spaanse Camino, geskryf en by die huis getoonset het. As anonieme voyeur het sy soms wel in gesprek getree en saam gewonder oor die groot verskille, maar, belangriker, oor die groot ooreenkomste wat alle reisigers op hierdie wonderbaarlike planeet aan mekaar bind.
Speeltye · 75 min
- Wo 1 Apr · 10:00Die Windpomp (Cowleylaan)R150–R185
- Do 2 Apr · 14:00Die Windpomp (Cowleylaan)R150–R185
- Vr 3 Apr · 20:00Die Windpomp (Cowleylaan)R150–R185
Resensies
Wees een van die eerstes om dit te gradeer.
Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.
