Vrystaat Kunstefees

Ms. B-haved

Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein

Plakkaat vir Ms. B-haved

Akteur: Sue Diepeveen

Regisseur: Natasha Sutherland

Dramaturg: Sue Diepeveen

Beligtingsontwerper: Wicus Louw

Klankontwerper: Wicus Louw

Met dertig jaar se onderwyservaring agter die rug word die geliefde mev. Sally Burkett nie sommer deur skandale van stryk gebring nie. Maar haar skielike skorsing ruk die klein dorpie en almal soek die ware storie! Sally het veranderende beleide, leerstyle en nuwe-era ouers trotseer – wat kon sy moontlik gedoen het, en kan sy herstel? Lag saam met Sally terwyl sy oor haar lot peins en uitpak oor wat alles gelei het tot hierdie hel van Zoom-aanlyn onderrig! Debuutregie deur Natasha Sutherland.

Speeltye · 60 min

  • Di 7 Jul · 09:00kykNET AWO-ouditorium
    R160
  • Wo 8 Jul · 16:30kykNET AWO-ouditorium
    R160
  • Do 9 Jul · 17:30kykNET AWO-ouditorium
    R160

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.