Vrystaat Kunstefees

Sirkus L’amour En Die Alewige Getoer

Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein

Plakkaat vir Sirkus L’amour En Die Alewige Getoer

Akteur: Thiart Li, Zoricke Snyman, Marissa Claasen, Wynand van Vollenstee

Regisseur: Wynand van Vollenstee

Dramaturg: Wynand van Vollenstee

Verhoogbestuurder: Martin Breedt

Sirkuslewe: Die ligte, die opwinding, mense wat skiet uit kanonne, kronkelaars, luislangtoertjies, gevaarlike motorfietse, hansworse en die alewige getoer. Maar hoe gemaak as die sirkus in ’n ware sirkus ontaard: narre wat per ongeluk ’n bietjie te diep in die bottel kyk, die kronkelaar spasmas ontwikkel, die DBV al die sirkusdiere konfiskeer, die waaghals in die kanon vassteek en die Nasionale Sirkus-organisasie dreig om die tent se seile te sluit? Wie sal die kastaiings uit die vuur kom krap?

Speeltye · 70 min

  • Di 7 Jul · 20:00Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium
    R200
  • Wo 8 Jul · 10:00Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium
    R200

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.