Vrystaat Kunstefees

Sitkamersessies met Cintaine

Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein

Plakkaat vir Sitkamersessies met Cintaine

Kom kuier in ons sitkamer, ontspan en geniet ’n gesellige uur saam met Cintaine Schutte en van ons land se topkunstenaars: ’n gesprek oor wat agter die skerms gebeur, hoe hulle werk op die planke bring en wie hulle is wanneer die ligte afgaan. Vra vrae, lag saam en leer die mense agter die kuns ken. ’n Intieme, lewendige ervaring waar die gehoor deel is van die storie en hulde bring aan kunstenaars wat ons inspireer.

Speeltye · 60 min

  • Wo 8 Jul · 11:30kykNET-Scaena-voorportaal
    Gratis / toegang
  • Do 9 Jul · 11:30kykNET-Scaena-voorportaal
    Gratis / toegang
  • Vr 10 Jul · 11:30kykNET-Scaena-voorportaal
    Gratis / toegang
  • Sa 11 Jul · 11:30kykNET-Scaena-voorportaal
    Gratis / toegang

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.