Trou is nie Perdekoop nie
Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein

Akteur: David Louw, Christel van den Bergh
Regisseur: David Louw
Dramaturg: David Louw
Milan en Daniel is ’n jong paartjie in hul vroeë dertigs, hulle is ongetroud en is al amper drie jaar lank in ’n ernstige verhouding. Hulle werk hard, is lief vir mekaar en deel dieselfde drome. Wel, soortvan. Milan wil trou en Daniel wil nie. GAME ON! Die poppe gaan dans. Albei bring hul allerbeste; dis ’n kaalvuisgeveg. Gaan hulle opbreek? Of gaan hulle hierdie perd opsaal en besef trou is nie perdekoop nie? Kom lag (en huil) saam.
Speeltye · 70 min
- Wo 8 Jul · 20:00kykNET AWO-ouditoriumR170
- Vr 10 Jul · 11:30kykNET AWO-ouditoriumR170
- Sa 11 Jul · 16:30kykNET AWO-ouditoriumR170
Resensies
Wees een van die eerstes om dit te gradeer.
Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.
