← Klein Karoo Nasionale Kunstefees
Vrou ens. 1.2
Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn
Akteur: Mandri Sutherland
Regisseur: Mandri Sutherland
Dramaturg: Mandri Sutherland
Verhoogbestuurder: Jeandré Charl Hammond
Vervaardiger: Jeandré Charl Hammond
Mandri Sutherland ( Vroudrie ) keer vanjaar terug met Vrou ens 1.2 . Dit handel oor die vrouens wat haar tot dusver, en steeds, definieer, kritiseer, irriteer, uitdaag en inspireer. Die stuk is ’n kombinasie van storievertelling en karaktervertolking. Sy gooi lig, liefde, humor en vet op die Afrikanervrou se swaarhede en waarhede. Kom luister, kom leer, kom deel in die hype , hoop en liefde van samesyn. Vind jou waarheid by hierdie jaar se grootste safe space . Maak seker jy loop nie dié once in a lifetime -geleentheid mis nie.
Speeltye · 75 min
- Wo 1 Apr · 20:00Netwerk24 FeeskafeeR145–R175
- Do 2 Apr · 18:00Netwerk24 FeeskafeeR145–R175
- Vr 3 Apr · 16:00Netwerk24 FeeskafeeR145–R175
- Sa 4 Apr · 18:00Netwerk24 FeeskafeeR145–R175
Resensies
Wees een van die eerstes om dit te gradeer.
