Waterbrief
Vrystaat Kunstefees · 2026 · 6–11 Julie 2026 · Bloemfontein

Akteur: Minke Marais
Regisseur: Mariki de Villiers-Knop
Dramaturg: Nico Scheepers
Beligtingsontwerper: Markus Knop
Na haar tragiese verdrinking lig Nina die sluier tussen lewe en dood om na haar familie se rou te kyk. Sy sien hoe hulle ly, baklei, liefhet en wanhopig word sonder haar teenwoordigheid. Maar sy help hulle ook om weer liefdevol, lewendig en vol hoop te wees. Waterbrief is geskryf deur die bekroonde dramaturg Nico Scheepers en met die uiters talentvolle aktrise Minke Marais is dit ’n drama vir almal wat iemand liefhet wat oorlede is. Vir almal wat weet hoe oorweldigend stilte kan wees.
Speeltye · 65 min
- Di 7 Jul · 14:00kykNET AWO-ouditoriumR160
- Do 9 Jul · 20:00kykNET AWO-ouditoriumR160
- Sa 11 Jul · 19:00kykNET AWO-ouditoriumR160
Resensies
Wees een van die eerstes om dit te gradeer.
Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.
