Klein Karoo Nasionale Kunstefees

With/Draw

Klein Karoo Nasionale Kunstefees · 2026 · 28 Maart 2026 · Oudtshoorn

Plakkaat vir With/Draw

Akteur: Diniva Marais, Aaminah Souma

Regisseur: Wyatt Afrika

Choreograaf: Wyatt Afrika

Verhoogbestuurder: Maseegha Moos

Mense kom en mense gaan, maar familie is vir ewig … reg? Twee susters verlustig hulle in die vreugdes van hul verhouding, bou aan die band tussen hulle en skep saam herinneringe. Maar wat gebeur wanneer een van hulle begin wegkwyn en haar losmaak van hierdie band, en wat gebeur wanneer die ander een weggeruk word daarvan? Kom saam op hul reis en deel in hul ervaring in With/Draw .

Speeltye · 40 min

  • Wo 1 Apr · 13:00ATKV-Griesselsaal (Langenhovenweg)
    R90–R110
  • Vr 3 Apr · 17:30ATKV-Griesselsaal (Langenhovenweg)
    R90–R110
  • Sa 4 Apr · 11:00ATKV-Griesselsaal (Langenhovenweg)
    R90–R110

Resensies

Wees een van die eerstes om dit te gradeer.

Nog geen resensies nie. Merk dit as Gesien en wees die eerste om te resenseer.